Welcome to kalahari.net
Sign in or Register as a new customer
Search for     

Home > Books > School Books

Search in Books

 

 
Only within this section
 
 
 
 
 
Afrikaanse woordelys en spelreëls
Afrikaanse Woordelys En Spelreels
South Africa

Was R245.00
Now R208.25
(eB 2082)

Delivery time: Usually within 3 working days.

Average customer rating:

Country: South Africa
Format: Softcover
Publisher: PHAROS
ISBN: 9781868900343
Publication date: September 2002
Length: 222mm
Width: 152mm
Edition: 1
Pages: 624
Buy this product
Afrikaanse woordelys en spelreëls
Author: Taalkommisie van die Suid-Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns

Was R245.00

Now R208.25

 


Dié nuwe uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls is 'n volledige herbewerking van die 1991-uitgawe. Teenstrydighede in die vorige AWS is opgeruim, die inhoud meer toeganklik aangebied en die boek aansienlik uitgebrei.

Dié nuwe uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls is 'n volledige herbewerking van die 1991-uitgawe. Teenstrydighede in die vorige AWS is opgeruim, die inhoud meer toeganklik aangebied en die boek aansienlik uitgebrei. 'n Indeks en handige snelsoeksisteem maak naslaan maklik. Die reëls is beter georden, korter geformuleer en makliker verstaanbaar - elk toegelig met voorbeelde. Talle nuwe woorde en meer samestellings en afleidings wat spellingprobleme bied, is opgeneem, en die afkortingslys volledig hersien en bygewerk. Benewens die spelreëls, woordelys en afkortings, is 'n lys Afrikaanse omgangstaalwoorde en -uitdrukkings ingesluit wat lank reeds in informele gesprekke gebruik word, maar waarvan die spelling nog nie vantevore beredl is nie. 'n Lys geografiese name van oor die wêreld is bygevoeg, met hulle byvoeglikenaamwoord- en persoonsnaamafleidings. Hierin kan die gebruiker die korrekte Afrikaanse spelling van plekname naslaan, asook 'n hele aantal afleidings wat nie vantevore in enige ander werk verskyn het nie. Vir die eerste keer bevat die AWS ook 'n Afrikaanse transliterasietabel van die Cyrilliese (Russiese) alfabet. Soos sy voorganger, is die negende, verbeterde en omvattend herbewerkte uitgawe van die AWS 'n noodsaaklike gids vir elkeen wat Afrikaans moet skryf. Vir die opvoeder, leerder, vertaler, taalpraktisyn, dosent, student en briefskrywer is dit 'n onontbeerlike naslaanbron.


 
Recommendations
What are recommendations?

Collins Need to Know?: DIY
Collins Need to Know?: DIY


Was R169.95
Now R144.46
(eB 1445)
Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde
Die Groot Avontuur: Wondere Van Die Lewe Op Aarde

Author: Leon Rousseau

Was R189.95
Now R161.46
(eB 1615)
Kaalkop Joernaal / Journal
Kaalkop Joernaal / Journal

Author: Nataniel

Was R240.00
Now R204.00
(eB 2040)

 
Customer reviews & ratings

Write a review for this product
Rate this product
 
 

 
Email this product to a friend
Fields marked with an asterisk (*) are required
 
Friend's email address *    
Your email address *    
Your name *  
Message  
   
 
  To top

In my basket
Your basket is empty
 
Free delivery
 
My wishlists
Your wishlist is empty
 
Share your love for reading
 
Bestsellers
1.
Slym En Die Gogga-Sirkus
Was R65.95
Now R46.17
(eB 462)

2.
Kersvader Se Groot Glips
Was R59.95
Now R41.97
(eB 420)

3.
The South African Bushveld
Was R495.00
Now R420.75
(eB 4208)

4.
At the Zoo
Was R26.95
Now R18.87
(eB 189)

5.
Klaas Vakie Se Lang Nag
Was R59.95
Now R41.97
(eB 420)

6.
Danie Dreyer Se Dinosourus Eier
Was R76.95
Now R53.87
(eB 539)

7.
8.
Animals
Was R15.95
Now R11.17
(eB 112)

9.
10.
Geraamte in Die Klas
Was R87.95
Now R61.57
(eB 616)