|
|
Vir vryheid!: Reader / Storybook (Grade 5)
Was R47.95Now R45.55(eB 456)
Delivery time: Usually within 5 working days. Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: KagisoISBN: 9780798666008 Publication date: January 2004 Weight: 50g Readership: Grade: 5
Vir vryheid!: Reader / Storybook (Grade 5)
Author: Janie Oosthuysen
Was R47.95 Now R45.55
Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is. Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |