|
|
'n Beginnersgids Tot Intrede
Was R109.95Now R98.96(eB 990)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Struik Christian BooksISBN: 9781868236138 Publication date: June 2003 Weight: 216g Pages: 196
'n Beginnersgids Tot Intrede
Was R109.95 Now R98.96
Te veel gelowiges word lam gelê deur die leuen dat hulle te swak, te jonk of onbekwaam is om effektief te bid. Dalk is jy selfs een van hulle. Tog is intrede nie ’n voorreg wat slegs vir volwasse Christene beskore is nie. Dit is die natuurlike resultaat van ’n innige verhouding met God. As jy dít eers gesnap het, word die praktiese uitlewing daarvan ’n vreugde. ’n Beginnersgids tot intrede is vir almal wat erns maak met gebed – vir beide beginners en ervare voorbidders. Dit sal jou uitdaag om nie langer op die kantlyn te staan nie, maar deel te raak van God se plan vir jou.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |