|
|
Was R155.00Now R139.50(eB 1395)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: Human & Rousseau (Pty) LtdISBN: 9780798150330 Publication date: March 2009 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 232g Pages: 184
Op die vrou af 2
Was R155.00 Now R139.50
Hierdie is die derde bundel van die joernalis se SARIE-rubrieke. Na 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, vra vroue (en mans) steeds na meer. Hierdie is die derde bundel van die joernalis se SARIE-rubrieke. Na 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, vra vroue (en mans) steeds na meer. Lesers se reaksie deur die jare: "Dis die beste medisyne vir stres" en "Met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien." Uit die baie briewe is dit duidelik hoeveel plesier lesers landwyd steeds aan sy rubriek het. Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |