|
|
Was R169.95Now R152.96(eB 1530)
Delivery time: Usually within 5 working days.
Format: Softcover
Publisher: Struik NatureISBN: 9781770074804 Length: 240mm Width: 170mm Weight: 520g Pages: 167 Illustrations: 100 illustrasies;150 photographs
Hoe Op Aarde?
Was R169.95 Now R152.96
Hierdie titel verduidelik van die mees raaiselagtige natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Hoekom is Tafelberg plat? Hoekom is daar puimsteen op Arniston se strande? Hierdie titel verduidelik van die mees raaiselagtige natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Hoekom is Tafelberg plat? Hoekom is daar puimsteen op Arniston se strande? Wat veroorsaak 'n tsunami? Watter kragte is nodig om rotse te vou? en nog vele ander. Elk van die 73 vrae het 'n verklaring, en dek onder andere geologie, mineralogie en astronomie. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |