|
|
Goggatjie - Se Kinderstories
Was R81.95Now R73.76(eB 738)
Delivery time: 24hr delivery in main centres: Order before 12h00 Monday - Friday, to receive the next working day
Format: CD
Label: Khuluma Music CcProduct code: F 1000450 Origin: Local Audio Encoding: PCM Audio
Goggatjie - Se Kinderstories
Was R81.95 Now R73.76
"Hallo Maatjies! Dis ek – Goggatjie.”
‘Goggatjie se Kinderstories’ bevat 9 gedigte, 3 stories en 2 liedjies. Die stories, gedigte en liedjies besit ‘n leersame aspek sodat die kinders kan luister en leer op dieselfde tyd. Die karakter en talent van Mariette Engelen, Michael Mayer en Elma Potgieter vul die stories en gedigte met energie en gevoel. Goggatjie is al die pad teenwoordig, die middelpunt waarom alles draai.
Goggatjie se Kinderstories is meer as net storievertel – dis ‘n ontdekkingsreis.
Disc 1 1. Gogga Deuntjie 2. Gedig Stories 3. Storie Sysie Die Grys Patrysie 4. Gedig Dik Dirk 5. Gedig Vingertjies Rympie 6. Storie Kaalnek Die Kuiken 7. Gedig By Die Dam 8. Gedig Die Geheim 9. Gedig Speelgoed 10. Storie Sarie En Die Heks 11. Gedig Kersfees Kom 12. Gedig Op Die Stand 13. Gedig Lente In Feeland 14. Liedjie Ons Gaan See Toe 15. Liedjie Seisoene 16. Totsiens
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |