|
|
Brekfis met die Shrink: Eugene kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich
Was R125.00Now R112.50(eB 1125)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: NalediISBN: 9780620415057 Publication date: September 2008 Length: 213mm Width: 137mm Weight: 220g Pages: 156
Brekfis met die Shrink: Eugene kemp se Saterdagoggendestories op RSG in Brekfis met Derrich
Was R125.00 Now R112.50
Die skrywer skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer tenoor die gebeure wat ons lewens beïnvloed. Die skrywer skryf met insig oor die alledaagse wat ons lewe vorm maar veral hoe ons moet reageer tenoor die gebeure wat ons lewens beïnvloed. Vars kort stories wat jou lewe sal verryk. Hierdie beskrywings is 'n versameling uit Eugene Kemp se gereelde gesprekke met Derrich Gardener op Saterdag-oggende op RSG in die program Brekfis met Derrich. Dr Eugene Kemp (PhD – Noord-Wes Universiteit) is 'n geregistreerde sielkundige en 'n gesaghebbende met 'n wye ervaring in die bedryfsielkunde tov veranderingsbestuur. Hy is 'n gereelde spreker op Radio Sonder Grense en het reeds op verskeie TV programme opgetree. Hy is 'n lewensafrigter vir verskeie prominente maatskappye en was betrokke by afrigting in die Presidentskantoor in 2007 asook by leierskapontwikkeling as deel van die Business for Wellness program.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |