|
|
Was R215.00Now R193.50(eB 1935)
Delivery time: Usually within 3 working days.
Average customer rating:
Country: South AfricaFormat: Softcover
Publisher: BrizaISBN: 9781875093342 Publication date: December 2002 Length: 240mm Width: 167mm Thickness: 22mm Weight: 900g Edition: New title Pages: 320
Benut Ons Inheemse Bome
Was R215.00 Now R193.50
Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op ‘n reeks artikels wat oor ‘n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer’s Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei. Benut ons Inheemse Bome is waarskynlik die nuttigste en mees praktiese boek wat oor die onderwerp in Suid-Afrika gepubliseer is. Dit is gebaseer op ‘n reeks artikels wat oor ‘n periode van twee jaar in die tydskrif Farmer’s Weekly verskyn het. Honderde versoeke van lesers dat die inligting in boekvorm beskikbaar gestel moet word, het tot hierdie publikasie gelei.
• ‘n Volledige spesiebeskrywing, kenmerke waaraan die boom uitgeken kan word, blom- en dratye, natuurlike verspreiding en habitat.
• Die ekologiese rol en benutting deur soogdiere, voëls en insekte.
• Ekonomiese waarde en gebruik deur die mens in tuine, op plase en elders as ‘n bron van voedsel, vesel en medikasie.
• Eienskappe van die hout en die benutting daarvan deur die mens.
• Duidelike riglyne oor die ent en kweek van elke boomsoort.
• ‘n Kaart wat die natuurlike verspreiding van elke boomsoort in Suid-Afrika, Swaziland en Lesotho aandui.
• Meer as 750 volkleur foto’s wat met sorg uitgesoek is om die teks te komplimenteer en te illustreer.
• Die boek bevat ook ‘n inleidende afdeling oor die kweek van bome deur saad, steggies en stamsteggies; ‘n tabel wat boombenutting deur diere, voëls en insekte saamvat; bronverwysings; en ‘n indeks van algemene en botaniese name.
Hierdie waardevolle werk behoort op die boekrak van elke tuinier, boer, natuurliefhebber, boomkweker, bosbouer en natuurbewaarder – trouens enigeen met ‘n liefde en waardering vir bome.
Fields marked with an asterisk (*) are required
|
|
|
|
 |  |  |